Skryfbehoeftes Mascot

Skryfbehoeftes

Lyste van benodigde skryfbehoeftes per graad

Skryfbehoeftelyste per Verskaffer

Kies die lys van u voorkeur verskaffer en laai af volgens u kind se graad

Belangrike Inligting

Oor Skryfbehoeftes

  • Alle skryfbehoeftes moet voor die begin van die skooljaar bestel word
  • Kies net een verskaffer se lys vir u kind
  • Vul die bestelvorm volledig in

Vrae?

Indien u enige vrae het oor die skryfbehoeftelyste of die bestellingsproses, kontak asseblief die skoolkantoor.

Telefoon: 016 428 1043
Alternatief: 016 428 1073
Epos: info@laerskoolvryheidsmonument.co.za

Gereed om in te skryf?

Kyk na ons inskrywingsinligting en vorms

Inskrywingsvorms