Klik op enige item hieronder om dit te sien of af te laai
Alle dokumente sal in 'n nuwe venster oopmaak
Ons streef na uitnemendheid in elke aspek van ons leerders se ontwikkeling
Laerskool Vryheidsmonument is opgerig ter herdenking aan die Vrede van Vereeniging wat gesluit is op 31 Mei 1902. Dié monument, wat ontwerp is deur Coert Steynberg, staan voor die biblioteek op die standsplein en is deur H.F. Verwoerd onthul op 10 Oktober 1901.
Lees MeerKontak ons vandag vir meer inligting oor inskrywings en ons uitstekende programme
Kontak Ons Vandag