Ontwikkel kreatiwiteit en talent by Monnies
Ons skoolkoor is bekend vir uitnemende prestasies. Leerders vanaf Graad 4 tot 7 kan deel vorm van die koor. Ons oefen gereeld en neem deel aan verskeie kompetisies. Die koor sing by skoolbyeenkomste en spesiale geleenthede.
Openbare redevoering ontwikkel selfvertroue en kommunikasievaardighede. Ons leerders neem deel aan redenaars kompetisies en leer die kuns van effektiewe kommunikasie.
Foto's van Redenaars binnekort beskikbaar