Sluit aan by die Monnies familie
Ons is verheug dat u oorweeg om u kind by Laerskool Vryheidsmonument in te skryf. Ons bied 'n uitstekende opvoeding in 'n warm en ondersteunende omgewing.
Bring asseblief die volgende dokumente saam met die voltooide inskrywingsvorm:
Kontak ons kantoor by 016 428 1043 vir meer inligting oor die inskrywingsproses.