Beheerliggaam Mascot

Beheerliggaam

Die Beheerliggaam van Laerskool Vryheidsmonument speel 'n belangrike rol in die bestuur en ontwikkeling van die skool. Hulle werk saam met die hoof en personeel om te verseker dat die skool uitnemendheid bereik in alle aspekte.

Verantwoordelikhede

  • Beleidsformulering en -implementering
  • FinansiĆ«le bestuur en begroting
  • Skoolontwikkeling en -beplanning
  • Gemeenskapsbetrokkenheid

Samestelling

  • Verkose ouerlede
  • Onderwyser verteenwoordigers
  • Hoof (ex-officio)
  • Gemeenskapsverteenwoordigers

Ons Lede

Ontmoet die toegewyde lede van ons Beheerliggaam

Mnr. W. de Jager

Mnr. W. de Jager

Voorsitter & Sport

Me. M. Kock

Me. M. Kock

Kultuur, wylsyn & Sekretaresse

Mnr. F. Jansen van Vuren

Mnr. F. Jansen van Vuren

Geboue en Terrein

Mnr. F. Brehm

Mnr. F. Brehm

Bemarking & Klerasie

Mnr. P. de Bruin

Mnr. P. de Bruin

Hoof

Mnr. A. Korff

Mnr. A. Korff

Geboue en Terrein

Mnr. W. Storm

Mnr. W. Storm

Akademie: Seniorfase & Sport

Me. E. Higgo

Me. E. Higgo

Akademie: Grondslagfase

Me.V. Oelofse

Me.V. Oelofse

Finansies